De­Lil­le­dreig­4­vanDA­ met­ reg­stap­pe

Volksblad - - Nuus - – War­da Mey­er

Pa­tri­cia de Lil­le, bur­ge­mees­ter van Kaap­stad, is op die oor­logs­pad en eis dat vier se­ni­or DA-le­de haar in die o­pen­baar om ver­sko­ning vra.

Sy sê hul­le het haar vals op so­si­a­le me­dia van kor­rup­sie be­skul­dig. Sy het haar pro­ku­reurs op­drag ge­gee om reg­stap­pe teen dié le­de te doen.

Die DA-le­de het glo in Mei ’n vals do­ku­ment, wat kwan­suis deur die ou­di­teur-ge­ne­raal (OG) on­der­te­ken is, op so­si­a­le me­dia ver­sprei.

Ki­mi Mak­we­tu, OG, ont­ken dat hy die do­ku­ment on­der­te­ken het.

In ’n ope brief vra De Lil­le dat Henk Hugo, S­he­ha­na Ka­jee, Mi­ke Wa­ters en Bron­wynn En­gel­brecht bin­ne se­we dae ’n o­pen­ba­re ver­sko­ning moet uit­reik. In die brief skryf De Lil­le: “Deur dié do­ku­ment te ver­sprei, het u las­ter­li­ke ma­te­ri­aal oor my ge­pu­bli­seer, wat ver­er­ger word deur die feit dat dit ge­doen is as deel van ’n ge­sa­ment­li­ke po­ging om my om po­li­tie­ke re­des te dis­kre­di­teer.”

Hul be­doe­ling was “ve­ny­nig, roe­ke­loos en baie ska­de­lik” vir haar re­pu­ta­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.