Blok­raai

13 747

Volksblad - - Vrydag -

Dwars:

1. Om hier­die kaas te kry moet jy die da­me iet­wat an­ders be­skou!

8. Af­loop van die ver­wik­ke­ling, ver­al in ’n ro­man of dra­ma

9. Aan­wak­ker

10. ’n S­paan ge­bruik

12. Har­de p­lek in hout

14. Spoel vir lyn

15. Stout maak, ver­al ’n kind

17. Nie kan los­kom nie

18. Bin­ne­ste deel

19. Hul­le be­land in vis­blik­ke

21. Soos ’n tyd in die gram­ma­ti­ka

22. Soort ver­dik­king

Af:

2. Baie streng, soos maat­re­ëls

3. Prag­tig

4. Hals­star­rig

5. ’n Huis bin­ne­gaan om dit te be­woon

6. Mak­lik ont­vlam­ba­re vloei­stof

7. Hin­does se god van vuur wat al­tyd jonk bly

11. Vol ont­roe­ring en aan­doe­ning

13. Dag-en-nag­e­we­ning

16. Ou woord vir op­stan­di­ge, slon­se­ri­ge jong men­se

17. Plant wat van koel­te hou

18. As iets hie­rin ge­beur, is dit in ’n oog­wink

20. Plan

Op­los­sing van 13 746 Dwars:

1. Si­be­rië; 4. Ma­ker; 7. Ek­sak; 8. Eu­wel; 9. Peu­ters;

10. Mos­sel; 12. S­na­ter; 15. A­kwa­duk; 17. Ra­tio; 18. Ge­lui; 19. Te­reg; 20. Ef­fek­te. Af:

1. Skerp; 2. Bos­luis; 3. Ek­ses; 4. Mu­ez­zin; 5. Ki­wi’ s;

6. Ry­lo­per; 10. Mi­na­ret; 11. Elm­boog; 13. Ty­de­lik; 14. My­ter; 15. A­li­ce; 16. Kui­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.