Bo­nus­by­dra­es aan­lyn te lees

Volksblad - - Kommentaar -

Die vol­gen­de Volks­blad-bo­nus­by­dra­es is be­skik­baar op Net­werk24:

■ Pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa is on­der druk, maar het k­lein oor­win­nings wat hom in staat kan stel om sy ANC-lei­er­skap in 2019 te kon­so­li­deer, skryf T­heo Ven­ter. ■ Min. Nhlanhla Ne­ne se be­dan­king be­te­ken nie ons is nou in die mo­re­le pa­ra­dys nie, sê die fi­lo­soof An­ton van Niekerk in ge­sprek met Wil­le­mien Br­üm­mer. Gaan na www.volks­blad.com om dit te lees of kliek op die Volks­blad­mas­hoof links bo­aan Net­werk24 se tuis­blad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.