1968-ma­trieks hou re­ü­nie

Volksblad - - Kontrei -

Die 1968-ma­triek­klas van die Ho­ër­skool Hen­tie Cil­liers in Vi­r­gi­nia het on­langs sy 50-jaar-re­ü­nie bui­te Bloem­fon­tein ge­hou. Dié be­son­der­se ge­leent­heid is deur die klas se des­tyd­se hoof­seun, Hen­tie Cil­liers, na wie se pa die skool ge­noem is, ge­re­ël. Van links, is voor: Er­na Al­berts (Reitz), mnr. Hen­tie van Zyl (ou­don­der­wy­ser – Bloem­fon­tein), El­bie Coetzee (Bloem­hof) en Au­brey S­chut­z­ler (Kim­ber­ley); mid­del: Rie­kie Ven­ter (Rus­ten­burg), Ril­da van Ee­den (K­lerks­dorp), S­tie­nie Lingenfelder (Vi­r­gi­nia), Re­be S­wa­ne­poel (K­lerks­dorp), Antoinette S­choe­man (Rie­beeck­stad), Da­nie Eras­mus (Vi­r­gi­nia) en Joey Hen­ri­co (Kaap­stad); ag­ter: Ber­tus van Ee­den (K­lerks­dorp), Ti­na Ba­den­horst, E­li­ze Nor­tjé, Mag­da de Wet (ver­skuild – Vi­r­gi­nia), Ce­ci­lia Fou­rie (Pot­chef­stroom), S­te­ve S­wa­ne­poel, Pe­ter Lotter (Fransch­hoek), Susan Prins­loo (Bloem­fon­tein), Koos Pie­ters (Wel­kom), Ja­pie Ra­bie (Ge­or­ge), Hen­tie Cil­liers (Bloem­fon­tein), Sa­rel S­ta­pel­berg en Hen­nie Hen­ri­co (Kaap­stad). Be­ne­wens Van Zyl, des­tyd­se bi­o­lo­gie-on­der­wy­ser, het juf. En­ge­la van Niekerk van Hen­nen­man, huis­houd­kun­de-on­der­wy­ser, ook die vie­ring by­ge­woon.

Fo­to: VER­SKAF

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.