Die waar­de van ’n woord

Volksblad - - Kommentaar -

’n Keur uit die ryk­dom en ver­skei­den­heid van A­fri­kaans, ver­skaf deur die Woor­de­boek van die Afrikaanse Taal.

spook­stem s.nw., spook­stem­me; spook­stem­me­tjie. 1. Stem van ’n spook of van iem. wat reeds oor­le­de is: Dit voel of Lia oom­blik­ke ge­le­de in die ka­mer was. Tog on­moont­lik, want sy is al hoe lank dood . . . Sy moes ge­weet het die spook­stem­me sou nog nie stil wees nie (M. v.d. S­chyff in Landbw., Aug. 2003, 52).

2. Stem, dikw. ’n stem­op­na­me, van ’n on­be­ken­de/on­sig­ba­re mens: Voor­ne­men­de be­soe­kers aan die dor­pie moet hul­le eers by die im­po­san­te in­gang by ’n spook­stem i­den­ti­fi­seer. (Vad., 8 Mei 1985, 5).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.