Wen met: Wie het ge­sê?

Volksblad - - Pretblad -

Wat­ter pro­fes­sor het die bo­staan­de ge­sê oor Suid-A­fri­ka wat vol­gens hom op ’n fis­ka­le af­grond af­stuur? Ver­le­de week se ant­woord: Ma­lu­si Gi­ga­ba het die vol­gen­de ge­sê: “Ek het dit al ’n mil­joen keer ge­sê. Ek het die Gup­ta-huis slegs be­soek vir gods­diens­ti­ge/so­si­a­le by­een­koms­te wat deur le­de van die pu­bliek en ver­skeie an­der sa­ke- en po­li­tie­ke lei­ers by­ge­woon is. Ek twy­fel of dit meer as vyf keer was.” SMS die ant­woord voor Maan­dag om 12:00 na 35986. Be­gin jou bood­skap met “Wie”, ge­volg deur die ant­woord, jou naam en van. ’n SMS kos R1,50. Die prys­geld is R100.

‘‘

“Die toe­koms van die kinders van Suid-A­fri­ka is ge­steel, en dit gaan lank duur om dit te­rug te kry.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.