Van­dag wat was

Volksblad - - Pretblad -

Mar­ga­ret T­ha­t­cher, voor­ma­li­ge B­rit­se pre­mier, sou van­dag 93 ge­wees het. Da­le­ne Mat­thee, Afrikaanse skry­wer, sou van­dag 80 ge­wees het. Ert­jies Bezuidenhout, Suid-Afrikaanse fiets­ry­er, sou van­dag 63 ge­wees het. In 2012 het hy aan ’n hart­aan­val ge­sterf. 193 jaar ge­le­de (1825): Die En­ter­pri­se word die eer­ste B­rit­se stoom­skip wat Ta­fel­baai bin­ne­vaar. 137 jaar ge­le­de (1881): Ad­der­ley­straat in Kaap­stad kry e­lek­trie­se lig­te. 41 jaar ge­le­de (1977): Die Duit­se lug­diens Luft­han­sa se vlug LH181, met die Boeing 737-200 met die naam Lands­hut, word deur le­de van die ver­link­se ter­reu­r­or­ga­ni­sa­sie Ro­te Ar­mee Frak­ti­on (Rooi Le­ër-fak­sie) ge­kaap op ’n vlug van Pal­ma, hoof­stad van die S­paan­se ei­land Ma­jor­ka, na Frank­furt in Duits­land. Die ka­ping vorm deel van ’n reeks RAF-ter­reur­aan­slae be­kend as die Duit­se Herfs. 26 jaar ge­le­de (1992): Die pi­ra­mi­des, die sfinks en an­der mo­nu­men­te “oor­leef ” ’n aard­skud­ding in E­gip­te wat die le­we van 400 mense eis. 25 jaar ge­le­de (1993): Die Duit­ser G­ün­ter Par­che word skul­dig be­vind aan die mes­aan­val op 30 A­pril daar­die jaar op die Joe­go-Sla­wie­se ten­nis­ster Mo­ni­ca Se­les en ont­vang ’n op­ge­skor­te von­nis van twee jaar tronk­straf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.