Gooi vlei­sie op die ko­le, wen prys

Volksblad - - Nuus -

En daar gaan ver­loor die Bok­ke toe teen Ed­die Jo­nes se En­gel­se Ro­se. Ai.

Maar die goeie nuus is, hul­le kry die na­week weer ’n kans teen die Fran­se Ha­ne en ho­pe­lik is hul­le die keer die wen­ners.

Daar is net een ma­nier om al die rug­by­span­ning te ver­werk, gooi ’n vlei­sie oor die ko­le.

En as dit boon­op ge­doen word as deel van S­par se nu­we Braai-te­ra­pie-veld­tog, is ho­pe pry­se op die spel.

Al­te­sa­me 375 We­ber-skot­tel­braai­ers is op die spel.

Die groot prys is een van twee S­par-koop­be­wy­se ter waar­de van R25 000.

Die eer­ste stap om daar­voor in aan­mer­king te kom, is om braai- of slag­huis-aan­ko­pe by S­par te gaan doen.

Ver­de­re be­son-der­he­de ver­skyn op bl. 5.

Hou Volks­blad ook Vry­dae dop om te sien waar­voor daar el­ke na­week braai­te­ra­pie no­dig gaan wees.

Of dalk het jy in elk ge­val jou eie re­de . . . ■ Dié is ’n pro­mo­sie deur S­par en Volks­blad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.