Boer ont­waak ná 63 dae uit ko­ma

Praat vir eer­ste keer met ge­lief­des

Volksblad - - Voorblad - A­let­ van­ der­ Walt

Ná 16 o­pe­ra­sies in 63 dae voel dit as­of Mof My­burgh (66) van Kroon­stad soos La­sa­rus uit die dood her­rys het, sê sy dog­ter, Ma­rin­da Ben­der.

Ben­der is ver­heug dat haar pa uit die ge­ïn­du­seer­de ko­ma is na­dat hy op 6 Sep­tem­ber kri­tiek in ’n veldbrand bui­te Kroon­stad be­seer is.

My­burgh het der­de- en vier­de­graad­se brand­won­de oor 38% van sy lig­gaam op­ge­doen en die dok­ters in die Mil­park­hos­pi­taal in Jo­han­nes­burg was nie se­ker of hy sou oor­leef nie.

My­burgh kon van­dees­week vir die eer­ste keer weer met sy ge­lief­des praat.

“My pa sê hy voel soos La­sa­rus.­ Hy sê hy kan ont­hou wat in die on­ge­luk ge­beur het, maar sê hy wil dit nie ont­hou nie.”

My­burgh moes ’n reeks o­pe­ra­sies­on­der­gaan om vel op sy kop, be­ne, arms en han­de oor te plant.

Al die oor­plan­tings was tot dus­ver suk­ses­vol.

Sy ge­sig het ten vol­le her­stel, sê sy.

Die laas­te oor­plan­tings aan sy han­de is Dins­dag ge­doen en al die won­de is nou met vel be­dek.

“Net die tyd sal leer hoe­veel ge­bruik my pa van sy han­de sal hê,” sê Ben­der.

As al­les reg ver­loop, be­hoort hy nie nog vel­oor­plan­tings no­dig te hê nie, sê sy.

My­burgh se han­de het baie diep en erns­ti­ge brand­won­de op­ge­doen.

Hy is steeds in die waak­een­heid in die hos­pi­taal se brand­een­heid.

“My pa is haas­tig om huis toe te gaan, maar nie­mand weet hoe lank hy nog sal moet bly nie,” sê sy.

Hy het reeds met fi­si­o­te­ra­pie be­gin en moet so gou moont­lik weer be­gin loop.

My­burgh wou graag aan sy vrien­de ’n vi­de­o­bood­skap stuur, maar Ben­der sê die hos­pi­taal laat dit nie toe nie.

Sy sê op Facebook sy bood­skap aan al­mal is: “Goei­e­mô­re, Suid-A­fri­ka. Jul­le moet die b­link kant bo hou.”

My­burgh is ’n ou­don­der­wy­ser, ’n deel­tyd­se boer en ’n a­gent vir Noord-Kaap Le­wen­de Ha­we.

Fo­to: FACEBOOK

Ma­rin­da­ Ben­der­ saam­ met­ haar­ pa,­ Mof­ My­burgh,­ wat­ op­ 6­ Sep­tem­ber­ van­jaar­ kri­tiek­ in­ ’n­ veldbrand­ bui­teKroon­stad­ be­seer­ is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.