E-tol keer dat groot­ou­ers hul klein­kin­ders sien

Volksblad - - Kommentaar -

Da­wid, Bloem­fon­tein

E-tol be­te­ken se­ker net­jie­se en mooi paaie, maar ’n mens kan vir nie­mand meer in Gau­teng gaan kui­er nie, of jy moet be­taal.

Dit kos vir ie­mand van hier in Bloem­fon­tein om vir fa­mi­lie en kin­ders wat daar woon te gaan kui­er, ’n spul geld om op dié paaie te ry. Daar is ook nie al­ter­na­tie­we roe­tes nie.

Die ge­volg is dat ons nie meer vir ons klein­kin­ders kan gaan kui­er nie.

Ons klein­kin­ders word groot en sien nooit vir ou­pa of ou­ma nie. Dit is nou maar jam­mer vir ons hier in Bloem­fon­tein.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.