Ver­lang na tyd toe kin­ders nog bui­te kon speel

Volksblad - - Kommentaar -

Jo­an A­den­dorff, Bloem­fon­tein

Ek weet ek is na­ïef.

Maar ek wens ons kon te­rug­keer na die tyd toe kin­ders tot don­ker bui­te kon speel; nie­mand ge­weet het wat ’n pe­do­fiel of ’n plas­tiek­sak is nie; ta­toes ge­re­ser­veer was vir ma­tro­se en tronk­vo­ëls; Mag­num ’n te­le­foon­hok­kie moes soek om hulp te kry, en fa­mi­lies en ge­sin­ne saam kerk toe ge­gaan het!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.