Be­lig­ga­ming van styl en e­le­gan­sie

Volksblad - - Woongids -

Ge­leë langs die Se­we Dam­me­be­wa­rea en langs die groen gor­del van Wild O­li­ve E­sta­te in Bloem­fon­tein, lê die styl­vol­le Har­vard C­rest.

Hier­die ont­wik­ke­ling van Le­no­va Con­structi­on is in ’n rus­ti­ge om­ge­wing ge­leë, om­ring deur ’n weel­de­ri­ge groen ge­bied met die heu­wels van Bloem­fon­tein op die ho­ri­son.

Die kom­pleks be­lig­gaam sjar­me, e­le­gan­sie, so­fis­ti­ka­sie en se­re­ni­teit. Die he­le ont­wik­ke­lings­pro­jek sal teen die ein­de van No­vem­ber 2018 vol­tooi te wees en baie ver­heug­de ei­e­naars het reeds in­ge­trek.

Har­vard C­rest se een­he­de is nie langs die pad ge­leë nie en ge­niet on­on­der­bro­ke uit­sig­te op die be­wa­rea en skep so­doen­de die ge­voel van lan­de­lik­heid.

Dit is na­by Northrid­ge Mall, Vi­r­gin Acti­ve, re­stau­ran­te, sko­le, en­so­voorts. Die pry­se wis­sel van R1 899 000 tot R2 800 000.

Kies ’n drie- of vier­slaap-ka­mer­een­heid met twee en ’n half tot drie bad­ka­mers.

Die kom­pleks be­staan uit 28 los­staan­de een­he­de. Af­han­gen­de van jou keu­se, ge­niet jou hoof­slaap­ka­mers u­nie­ke hoek­ven­sters wat die prag­ti­ge uit­sig om­soom, ’n re­pli­ka hoof­slaap­ka­mer wat i­den­ties is aan die een op die boon­ste vlak, op die grond­vloer, ’n sol­der­ka­mer, stu­deer­ka­mer, ’n spog­kom­buis en die braai­a­rea wat el­ke huis­ei­e­naar se ont­haal­droom is!

Le­no­va bou jou dro­me tot per­fek­sie met “sy”- en “haar”-­stor­te, in­loop­kas­te, por­se­lein­te­ëls en ont­wer­pers-kas­te.

Die vei­lig­heids­maat­re­ëls sluit in: e­lek­trie­se hei­ning met a­larm en ’n ge­wa­pen­de re­ak­sie-een­heid, CCTV-ka­me­ras vir die stra­te bin­ne en ’n 24-uur-pa­trol­lie­diens.

Vir meer in­lig­ting kan ­ A­li­ce Z­hao van Le­no­va Con­structi­on by 076 391 4068 ge­bel word.

Die styl­vol­le Har­vard C­rest.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.