Wen met: Wie het ge­sê?

Volksblad - - Pretblad -

“On­der die ANC is die Vry­staat ge­plun­der. Dit het ’n mo­tor ge­word wat die ANC nog wil be­stuur, maar waar­van die en­jin en on­der­de­le al uit­ge­val het en ge­steel is.”

Wat­ter Vry­staat­se pre­mier­skan­di­daat het die bo­staan­de ge­sê?

Ver­le­de week se ant­woord: An­gus Bu­chan, cha­ris­ma­tie­se e­van­ge­lis, het die vol­gen­de ge­sê: “Me­neer Ra­map­ho­sa, as u God ver­laat, gaan hy u ver­laat. U kan nie twee mees­ters dien nie.”

SMS die ant­woord voor Maan­dag om 12:00 na 35986. Be­gin jou bood­skap met “Wie”, ge­volg deur die ant­woord, jou naam en van. ’n SMS kos R1,50. Die prys­geld is R100.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.