K­rip­tie­se blok­raai 43

Volksblad - - Pretblad -

Daar is een prys van R200 vir K­rip­tie­se blok­raai 43. Stuur jou in­skry­wing (ag­ter­op ’n toe­ge­plak­te koe­vert met jou voor­let­ters en van, a­dres en sel­foon­nom­mer) na K­rip­tie­se blok­raai 43, Pos­bus 595, Auck­land Park 2006. ’n Sel­foon­nom­mer móét ver­skaf word, en in­skry­wings moet ons bin­ne twee we­ke be­reik.

D­wars:

1. Sur­plus met ’n mak­ker wat kan hoor! (7) 4. Is dit om­dat hy so sme­rig is dat die ka­nis pal vit? (5) 7. Mal­se bief­stuk­ke is só ge­wild, hier hoop dit nie op nie (5) 8. S­paan­se vroe­te­len­de ten­nis­ster (5) 9. Hy het ’n paar truie in sy kas vir sy werk tus­sen die blom­me (7) 10. Los die res van die kle­re so­dat die rok ge­mak­li­ker kan sit (6) 12. Nood­saak­li­ke in­stru­ment vir skeep­vaart bin­ne ’n kas (6) 15. Bin­ne dié kin­der­spe­le­tjie is ’n waar­sku­wing vir ver­ef­fe­ning (7) 17. Vis van die rog­fa­mi­lie (5) 18. Loof in ’n tee­kop­pie? (5) 19. In dié A­fri­ka-staat is ’n grein se mas­sa 0,0648 gram (5) 20. Die kna­pie snik oor hy nie ’n plek in die ban­ke vir die sang­groep het nie (7)

Af:

1. Vry­ers ge­bruik graag ’n kers vir dié lang kui­er (5) 2. Die K­hoi-K­hois ver­maak die mar­kies op hul in­stru­men­te (7) 3. Die skelm draai rat­te voor die slag­of­fers se oë (5) 4. Sy skry­wers­naam be­gin met sin­ge­ry (7) 5. Wat nie ge­mis kan word nie (5) 6. Wa­ter­vo­ël uit E­gip­te wat nog ’n slak soek om te eet (7) 10. Ma is slank wan­neer sy deur hom te­reg­ge­stel moet word (7) 11. As die be­sit­ter is hy fa­mi­li­êr en word dan reg­tig mis­lik (7) 13. Boom wat las­tig be­gin en la­ter glans ver­loor (7) 14. Ver­kry die gan­na voor dag­breek vir loog­as (5) 15. Ja, deur kaf te ver­koop kan hy dit as ’n skrob­be­ring sien (5) 16. Wees snoep en jy kan dalk met ’n slaan­ding ken­nis maak (5)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.