N­ko­si sê hy moet sok­kies op­trek

Volksblad - - Sport - Co­bus Claas­sen

Dit ge­beur nie som­mer dat ’n rug­by­spe­ler op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie bieg hy het ’n swak wed­stryd ge­speel nie.

En nog min­der as die mees­te waar­ne­mers dit boon­op eens was dat hy ’n meer as skaf­li­ke ver­to­ning ge­le­wer het.

Toe die S­pring­bok-blits S’bu N­ko­si dié week dus te ken­ne gee hy sal sy sok­kies moet op­trek in die toets teen Frank­ryk, het hy ’n paar rug­by­skry­wers on­kant be­trap.

Hy was dan juis een van die Bok­ke wat uit­ge­blink het teen En­ge­land op T­wic­ken­ham?

“Nee, nie nood­wen­dig nie. Ek het in ’n paar af­de­lings van my spel te­kort­ge­skiet en die toets teen Frank­ryk is ’n nu­we kans om ’n paar ver­stel­lings te maak,” het die jong vleu­el van die Haaie ge­sê.

N­ko­si kom van­aand teen Da­mi­an Pe­naud, seun van die oud-Haan Alain Pe­naud, te staan.

Dié vleu­el van C­ler­mont Au­verg­ne word as een van die nu­we ge­ne­ra­sie Fran­se ster­re be­skou.

Vol­gens N­ko­si, wat in s­legs sy vyf­de toets speel (sy eer­ste teen Frank­ryk), het die Fran­se in die Ju­nie­toets­reeks teen die All Blacks ge­lyk na ’n span wat aan­val­len­de rug­by wil speel.

Ge­ge­we die voor­spel­ling vir re­ën vir Pa­rys, sal die tuis­span na ver­wag­ting af­wyk van dié be­na­de­ring.

“As hul­le wel meer gaan skop, sal ons daar­by moet aan­pas en dit gaan op dié vlak oor hoe jy re­a­geer op ’n tak­tiek wat jy nie ver­wag het nie.”

Ras­sie Eras­mus, die S­pring­bok­ke se hoof­af­rig­ter, sal met Wil­lie le Roux te­rug in die Bok­ke se ag­ter­ste drie, gro­ter ge­moeds­rus hê in die op­sig.

Eras­mus het in­tus­sen ver­klap dat hy in sy be­plan­ning vir die Wê­reld­be­ker-toer­nooi vol­gen­de jaar nie be­oog om veel meer oor­se­se spe­lers te be­trek nie.

Le Roux (Was­ps), Gio A­plon (Toyo­ta Ver­blitz), C­heslin Kol­be (Tou­lou­se), Faf de K­lerk (Sa­le S­harks), Du­a­ne Ver­meu­len (Ku­bo­ta S­pears), Fran­cois Louw (Bath), Fran­co Mos­tert (Glou­ces­ter) en Vin­cent Koch (Sa­ra­cens) is die hui­di­ge oor­se­se spe­lers tans in die toer­groep.

“Daar is nou 36 spe­lers in ons groep en vir die Wê­reld­be­ker-toer­nooi kan jy net 31 kies.

“Daar is ’n paar be­seer­de spe­lers by die huis, so van die ou­ens gaan in die slag bly vol­gen­de jaar.

“Ek kyk wel na ’n paar spe­lers in sleu­tel­po­si­sies soos ha­ker en los­ska­kel, en spe­si­fiek na ou­ens soos Pat Lam­bie en Bis­marck du P­les­sis.”

Dit is nie goeie nuus nie vir spe­lers soos Jan Ser­fon­tein en Frans S­teyn, wat al­bei hul­le rug­by vir Mont­pel­lier in Frank­ryk speel.

S’bu N­ko­si

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.