Pi­te gee steeds pas aan in meer­dag­reeks

Volksblad - - Sport - – Jo­hann de Ja­ger

Pi­te van Bil­jon, kap­tein van die K­nig­hts, is met 574 lo­pies steeds die voor­ste lo­pie­ma­ker ná die eer­ste vyf wed­stry­de van die plaas­li­ke meer­dag­reeks wat eers in De­sem­ber weer voort­ge­sit word.

Hy het twee hon­derd­tal­le en vier vyf­tig­tal­le aan­ge­te­ken en spog met ’n ge­mid­deld van 63,77 in 10 kolf­beur­te.

Pie­ter Ma­lan se 492 lo­pies is die twee­de mees­te. Dié aan­vangs­kol­wer van die Ca­pe Co­bras het reeds drie hon­derd­tal­le en ’n vyf­tig­tal aan­ge­te­ken.

Sy span­maat Da­ne Pa­ter­son spog met die mees­te paal­tjies – 26 – tot dus­ver.

Nog ’n aan­vangs­bou­ler, An­rich Nor­tjé van die War­ri­ors, het reeds 24 paal­tjies laat kan­tel.

Die 35-ja­ri­ge Ry­an M­cLa­ren van die K­nig­hts is met 243 lo­pies en 18 paal­tjies tans die veel­sy­dig­ste spe­ler van die reeks. Pun­te­stand: 1. Co­bras 102,86; 2. Li­ons 91,72; 3. K­nig­hts 71,56; 4. War­ri­ors 61,40; 5. Ti­tans 58,54; 6. Dolphins 45,66.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.