Wen­ke vir paar­tjies

Vrouekeur - - VERHOUDINGS -

E­li­ze sê:

Werk deur­lo­pend aan die hu­we­lik en moe­nie wag tot­dat dit te laat is nie. As dit voel as­of die band tus­sen jul­le ver­breek is en jul­le weet nie hoe om weer by­me­kaar uit te kom nie, gaan vir ’n hu­we­liks­ver­ry­king s kur­sus.

As jul­le op ’n eg­skei­ding be­sluit en jul­le het kinders, ver­dui­de­lik saam aan die kinders op’ n ou­der­dom s toe­pas­li­ke ma­nier hoe­kom jul­le skei. Ver­se­ker die kinders van jul on­ver­an­der­de lief­de en dat dit nie hul skuld is dat jul­le skei nie. Be­rei die kinders voor op die ver­an­de­rings wat gaan plaas­vind. Be­hou ’n goeie roe­ti­ne aan al­bei kan­te om se­ku­ri­teit te skep.

Re­spek­teer me­kaar voor die kinders so­wel as in die af­we­sig­heid van die an­der ou­er. Moet nooit die kinders in die mid­del van ’n kon­flik­si­tu­a­sie plaas nie en moe­nie die kinders ge­bruik om in­lig­ting oor die an­der ou­er te kry nie. ’n On­be­voor­oor­deel­de maat­skap­li­ke wer­ker of be­mid­de­laar kan met die op­trek van ’n ou­er­skaps­plan be­trek word. Kinders moet ook die ge­leent­heid ge­bied word om deur mid­del van te­ra­pie die trau­ma van die eg­skei­ding te ver­werk.

Han­ne­tjie sê:

T­ree vol­was­se op.

Moe­nie me­kaar pro­beer be­heer nie. Ont­hou kinders is nie wa­pens nie.

Die bes­te vorm van wraak is ’n goeie le­we.

Maak se­ker die kinders weet dat hul­le nie ver­werp sal word nie.

Wees ter wil­le van die kinders sterk en be­heers.

Moet nooit jou eks voor die kinders of an­der sleg maak nie.

Maak se­ker jy kry te­ra­pie voor­dat jy in ’n an­der ver­hou­ding in­be­weeg.

Moe­nie me­kaar be­skul­dig nie.

Moe­nie van kinders ver­wag om tus­sen die ou­ers te kies nie.

* S­kuil­naam

Kon­tak­be­son­der­he­de:

Dr. Han­ne­tjie Van Zyl-e­de­ling: han@em­lct. co.za; E­li­ze Maar­tens: e­li­ze­maar­tens@ hot­mail.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.