Ca­e­sar-pas­taslaai

4 por­sies

Vrouekeur - - RESEPTE -

500 g (1 pak­kie) strik­kie­pas­ta 3 snye brood, in blok­kies ge­sny bie­tjie o­lyf­o­lie

2,5 ml (½ t) knof­fel­sout 4 hoen­der­bor­sies, in re­pies ge­sny 4 ei­ers, me­di­um tot hard ge­kook,

in kwar­te ge­sny

500 ml (2 k) ge­kap­te blaar­saai

125 ml (½ k) par­me­saan­skaaf­sels SOUS

160 ml (2/3 k) blou­kaas­slaai­sous 5 ml (1 t) an­sjo­vis­fi­let­te

1 Kook pas­ta in bor­re­len­de sout­wa­ter tot net sag. D­rei­neer, spoel af en hou een­kant.

2 S­prin­kel brood met o­lyf­o­lie en knof­fel­sout. Braai lig­gies in pan tot goud­bruin en ef­fe bros.

3 Geur hoen­der met sout en pe­per en braai tot goud­bruin en gaar. Hou een­kant.

4 Meng pas­ta, brood­blok­kies, hoen­der, ei­ers, blaar­slaai en par­me­saan.

5 Sous Maak an­sjo­vis­fi­let­te met vurk fyn en roer by sous in. Gooi oor pas­taslaai en roer goed deur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.