F­rik­ka­del­le met sam­pi­oen­room­sous

4 por­sies

Vrouekeur - - RESEPTE -

F­RIK­KA­DEL­LE

500 g maal­vleis

1 ui, ge­ras­per

5 ml (1 t) fyn knof­fel

10 ml (2 t) rooi­vleis­sout

10 ml (2 t) ge­meng­de kruie vars­ge­maal­de swart­pe­per 1 ei­er

80 ml (1/3 k) brood­krum­mels

SOUS

1 ui, in half­maan­sky­fies ge­sny 5 ml (1 t) fyn knof­fel

250 g (1 pak­kie) por­ta­bel­los­am­pi­oe­ne, in kwar­te ge­sny 125 ml (½ k) wit­wyn

250 ml (1 hou­er) room Stel oond op 180 ˚C.

1 F­rik­ka­del­le Meng al­les vir frik­ka­del­meng­sel. Ver­deel in 12–16 bal­le­tjies.

2 Sit f­rik­ka­del­le in oond­bak en gooi 1 cm wa­ter by, maak met foe­lie toe en bak vir 30 mi­nu­te of tot maal­vleis gaar is. Maak laas­te 10 mi­nu­te oop om te ver­bruin.

3 Sous Braai ui en knof­fel in bie­tjie o­lie

tot sag.

4 Gooi sam­pi­oe­ne by en braai ver­der. Gooi wyn by en laat af­kook tot helf­te ver­damp het.

5 Gooi room by en laat kook tot ver­dik.

Geur met sout en pe­per.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.