Pak DIT in jou trol­lie

FO­TO’S SOOS VAN OUDS

Vrouekeur - - HUIS EN HAARD - Deur An­lie jan­se van rens­burg

Met die In­stax Sq6-ka­me­ra kan jy som­mer op die plek jou fo­to uit­druk wat jy so pas ge­neem het. Dit het ou­to­ma­tie­se lig­be­heer wat sal help om die bes­te fo­to selfs in swak lig te neem. Jy kan ook sel­f­ies neem, en groeps­fo­to’s is mak­lik met die in­ge­bou­de hor­lo­sie. Dit het ve­le meer funk­sies, en die Fu­ji­film In­stax SQUARE-FILM kan in pak­ke van 10 of 20 ge­koop word. Die ka­me­ra kos R1 999.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.