Vra vir dr HER­MANN

Vrouekeur - - WAT PLA JOU? -

Kat­mens vs hond­mens

ek is mal oor kat­te en my man oor hon­de. Ons woon­plek is so klein dat ons net een troe­tel­dier kan aan­hou. my man be­weer dat hy al­ler­gies vir kat­te is, maar ek glo hom nie. Be­hal­we vir die feit dat ons soos kat en hond oor ’n hond ver­sus ’n kat ba­klei, is ons ge­luk­kig. – Kat­lief­heb­ber

Daar is heel­wat me­ning­ver­skil­le oor huis­die­re en jy noem ’n klas­sie­ke voor­beeld. As mens kan ver­al­ge­meen, is kat­te meer op ’n per­soon in­ge­stel, ter­wyl hon­de dik­wels meer op ’n ge­sin in­ge­stel is en ge­woon­lik meer so­si­aal en spon­taan is. Dik­wels i­den­ti­fi­seer ons met ti­pie­se ka­rak­ter­ei­en­skap­pe of -te­kor­te in ons le­wens en is die pro­jek­sie op die dier van voor­keur.

Dit is wel ’n feit dat die aan­ra­king van ’n troe­tel­dier ’n rus­ti­ge ef­fek op ’n mens se ge­moeds­toe­stand kan hê. Die brein skei dan ver­hoog­de hoe­veel­he­de ok­si­to­sien af wat e­mo­si­o­ne­le wel­syn be­vor­der. Wys my ant­woord aan jou man. Die mid­de­weg vir jul­le is dus om ’n vo­ël aan te skaf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.