MAGAZING! klik & haal af

Vrouekeur - - TUIS -

Vrou­e­keur is jou keu­se el­ke week en in van­dag se vin­ni­ge tye is in­no­ve­ring iets wat al­mal se le­we kan ver­be­ter. Nu­we i­dees; om met die jong­ste din­ge tred te hou. Dis hoe­kom ons weet jy gaan baie van die nu­we in­te­ke­ner­va­ring hou. So waar­oor gaan dit al­les? Dit gaan ver­al oor ge­rief, en kom ons wees maar eer­lik, dis iets waar­van elk­een hou. Cax­ton ma­ga­zi­nes en Wool­wort­hs het han­de ge­vat om dit mak­li­ker as ooit te maak om jou Vrou­e­keur el­ke week te kry. Hoe? So een­vou­dig soos een, twee, drie: Jy hoef slegs aan­lyn te re­gis­treer vir jou jaar­lik­se sub­skrip­sie, en kry dan el­ke maand ’n Sms-ko­de waar­mee jy jou tyd­skrif by jou naas­te Wool­ies kan af­haal. Dis ge­rief­lik en spaar jou tyd, en jy kry boon­op al daar­die spe­si­a­le tyd­skrif­ge­sken­ke wat slegs in die win­kels be­skik­baar is ... ’n groot voor­deel! Dis die op­win­den­de nu­we ma­nier om op jou guns­te­ling­tyd­skrif in te te­ken. Waar­voor wag jy? klik op www.mag­sat­ho­me.co.za/magazing.htm vir al die be­son­der­he­de en word deel van die Vrou­e­keur­le­wen­styl.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.