SKRYF DIT IN JOU dag­boek

Vrouekeur - - WIE WAT WAAR - Deur ZE­RELDA ES­TER­HUI­ZEN

Si­lo­kon­sert

Op Vry­dag 2 No­vem­ber sal die Kaap­stad­se Fil­har­mo­nie­se Or­kes ’n Si­lo­dis­trik-kon­sert by die V&A Wa­ter­front hou. Die gratis twee uur lan­ge kon­sert sal om 19:00 be­gin. Be­soek www.wa­ter­front.co.za

Kuns in Kaap­stad

S­te­phen Ro­sin se eer­ste so­lo-kuns­uit­stal­ling 20 Mil­li­on mi­les from E­arth is van 7 tot 29 No­vem­ber by die A­lex Ha­mil­ton­ga­le­ry in Wood­stock, Kaap­stad, te sien. Vind meer uit by 021 447 2396

Pri­ma ver­maak!

Die groep P­ri­me Ci­r­cle is een van Suida­fri­ka se be­kend­ste mu­siek­groe­pe en nou het hul­le hul eie mu­siek-en-le­wen­styl-fees, P­ri­me Fest. Dit word op 10 No­vem­ber by Ca­sa­lin­ga, Mul­ders­drift, ge­hou. An­der groe­pe sal ook op­tree en daar sal ver­skeie stal­le­tjies en ’n kin­der­speel­plek wees en dan gaan hul­le selfs hul eie bier be­kend­stel. Kaar­tjie­pry­se wis­sel. Be­skik­baar by www.com­pu­tic­ket.com

In­nistraat-fees

As jy op soek is na pret vir die he­le ge­sin, is die jaar­lik­se In­nistraat-fees op Win­ter­ton in K­wa­zu­lu-na­tal net die plek vir jou. Die he­le hoof­straat word op 3 No­vem­ber af­ge­sper en be­soe­kers kan na mu­siek, boe­tiek­bier, kos­stal­le­tjies, per­de­kar­rit­te, kuns en kul­tu­re­le ak­ti­wi­tei­te uit­sien. Selfs die Dra­kens­berg­se Seuns­koor gaan op­tree.

Vind meer uit by 084 567 8802 of

082 548 9910

’n Fees van kleur

Die Co­lour S­plash-fees be­loof om die kleur­ryk­ste ge­sins­vrien­de­li­ke sport­by­een­koms nog in Suid-a­fri­ka te wees. Dié fees word op Sa­ter­dag 3 No­vem­ber op Raw­son­vil­le, tus­sen Paarl en Wor­ces­ter, aan­ge­bied. Daar sal ’n ver­skei­den­heid ak­ti­wi­tei­te soos fiets­wed­ren­ne, pret­draw­we, tou­trek, net­bal en raak­rug­by wees. Kaar­tjie­pry­se wis­sel. Vir meer in­lig­ting, be­soek www.co­lours­plash.co.za of in­fo@co­lours­plash.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.