Drink­goed

Vrouekeur - - INHOUD -

7 no­vem­ber is in­ter­na­si­o­na­le mer­lot-dag. Dis nou as jy ’n re­de soek om ’n glas te ge­niet! ons het top­mer­lots in ons land en dit be­hoort glad nie ’n pro­bleem te wees om ’n bot­tel op die rak te vind nie. mer­lot is be­kend as ’n sag­te wyn en die mees­te is mak­lik drink­ba­re rooi­wy­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.