Fo­to-es­say Dié plat­te­land­se dok­ter doen nog huis­be­soek...

Weg! Platteland - - Voorblad -

Na­by die men­se

Dr. Pe­te R­ein­ders het ’n klein spreek­ka­mer skaars 100 m van sy huis af (die ver­keer op pad werk toe be­staan uit hon­de en gan­se...), maar hy doen ge­reeld huis­be­soek.

“Om eer­lik te wees was dit vir my aan­vank­lik skrik­wek­kend om op ’n klein dor­pie te werk waar ek nie toe­gang het tot spe­si­a­lis­te of le­wens­be­lang­ri­ke me­die­se toe­rus­ting nie. Dít be­te­ken jy het geen vei­lig­heids­net nie – maar dit hou my op my to­ne!” Hier ver­laat Pe­te die huis van Mi­chel­le May (links) ter­wyl S­hu­nay (4) hom af­sien. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.