Van hein­de en ver Nuus en dag­boek

Nuus en nu­wig­he­de van hein­de en ver, plus ’n paar ple­sie­ri­ge plan­ne vir jou dag­boek.

Weg! Platteland - - Voorblad -

Koop jou kaas­goed hier

Ná ons sui­wel­sto­rie in Plat­te­land #4 is ons be­hoor­lik oor­val met na­vrae oor waar ’n mens kaas­maak­be­stand­de­le en -toe­rus­ting in die han­de kry. Nie lank nie, of die Ka­pe­naars ag­ter die tuis­brou­kol­le­ge en aanlynwinkel Beer­lab laat weet ons van hul­le nu­we maat­skap­py, C­hee­s­e­lab, waar jy vol­le­di­ge kaas­maak­stel­le, -be­stand­de­le, -toe­rus­ting en selfs kaas­ver­wan­te goed soos kaas­bor­de en -mes­se kan be­stel – en dit word bin­ne 2-3 dae by jou huis af­ge­le­wer. Die kaas­maak­stel­le be­vat al­les wat jy no­dig het om min­stens vyf ver­skil­len­de soor­te kaas te maak, plus ’n re­sep­te­boek en in­lig­tings­blad. C­hee­s­e­lab bied eers­daags ook kaas­maak­kur­sus­se aan. Kon­tak c­hee­s­e­lab.co.za 071 028 7819 in­fo@c­hee­s­e­lab.co.za An­der aan­lyn­win­kels wat jy kan pro­beer: Chee­se Ma­king Shop c­hee­s­e­ma­king.co.za Fi­nest Kind fi­ne­st­kind.co.za Dai­ry C­he­ret www.dai­ry­che­ret.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.