Wen Kook groe­ner!

Weg! Platteland - - Redakteursbrief -

S­chalk van der Mer­we van So­mer­set-wes wen ’n Snap­py C­hef­ge­skenk­stel ter waar­de van R1 900 wat be­staan uit ’n een­plaat-in­duk­sie­stoof en ’n stel koo­kwa­re. Dank­sy slim teg­no­lo­gie verskaf die stoof on­mid­del­li­ke hit­te wat jou tot 50% e­lek­tri­si­teit en 64% kook­tyd spaar. Boon­op is die ont­werp lig­ge­wig en vei­lig om te ge­bruik. Gaan na

snap­py­chef. co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.