In die vol­gen­de uit­ga­we van ‘Plat­te­land’

Weg! Platteland - - Medewerkers -

• Ont­moet die men­se van die Harts­me­an­der in Noord­wes: Ot­tos­dal, Lich­ten­burg, San­nies­hof, De­la­rey­vil­le, Set­la­go­le…

• Ont­snap na Ma­troos­berg – ’n ou

stasie wat weer le­we kry.

• Wat is ’n plat­te­land­se dorp son­der ’n ko­ö­pe­ra­sie?

• Ons groot brood­ver­slag: En­tre­pre­neurs, re­sep­te, brood­bak­kur­sus­se + leer wat’s fout met ons meel en ko­ring (en wat die slim men­se daar­om­trent doen)

• Kap dit uit! Herfs is ap­pel­tyd!

• Maak ’n tuin­bank met bê­re­plek en ’n rank­to­ring vir boon­tjies en er­tjies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.