Da­le­wood wys wie’s baas

Weg! Platteland - - Medewerkers -

Rof­weg 133 jaar na­dat die eer­ste Jer­sey­koeie aan die suid­punt van A­fri­ka ge­land het, is Da­le­wood Fro­ma­ge langs die Si­mon­di­um-klap­muts­pad in die Bo­land by die Wê­reld-jer­sey­kaas­toe­ken­nings met nie min­der nie as 3 goue me­dal­jes, 2 sil­we­ren 3 brons­me­dal­jes be­kroon. Die goue wen­ners was die een jaar oue Hu­gue­not, Bo­land en Lan­que­doc. Knap ge­daan, men­se. Kon­tak da­le­wood.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.