Din­ge vir jou dag­boek

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

GAU­TENG

Ka­mers vol ge­sken­ke, P­re­to­ria 2-7 De­sem­ber 2014

Ons kre­a­tie­we gees­te kom ruil i­dees uit en ver­koop hand­ge­maak­te pro­duk­te. Waar? O­pen Win­dow, I­re­ne. Tyd Dins­dag-don­der­dag & Sa­ter­dag 09:00-17:00; Vry­dag 09:0019:00; en Son­dag 09:00-15:00. Prys R50-R60 (voor­af aan­lyn) of R75 by die deur. Kon­tak ka­mers­vol.com

GAU­TENG

Ro­ta­ry-kers­mark, Van­der­bijl­park 7, 14 & 21 De­sem­ber 2014

Kom loer in vir be­kos­tig­ba­re ge­sken­ke, lek­ker eeten drink­goed of ’n ri­vier­vaart. Waar? S­to­ne­ha­ven on Vaal. Kon­tak s­to­ne­ha­ven.co.za

016 982 2951/2

WES-KAAP

Na­tu­ral-mark, Fransch­hoek Van­af 7 De­sem­ber 2014

’n Nu­we Son­dag­mark met iets vir al­mal – ook or­ga­nie­se en glu­ten­vrye pro­duk­te. Waar? Hu­ge­no­te-mo­nu­ment. Tyd 09:00-15:00. Prys R10 (toe­gang tot die mo­nu­ment en mark). Kon­tak 082 877 8833 (Ja­net)

na­tu­ral­mar­ket.co.za

WES-KAAP

Ga­bri­ëls­kloof Our Fa­vou­ri­te T­hings-mark, Bot­ri­vier 12 & 13 De­sem­ber 2014

Hand­ge­maak, tuis­ge­maak, smul­lek­ker, vars en mooi. In­ge­sluit daar­by is ga­we men­se, fan­tas­tie­se wyn en lek­ker kos.

Krans­kop

Waar? Op die plaas langs die Swart­ri­vier­pad bui­te Bot­ri­vier. Tyd Vry­dag 17:00-21:00 & Sa­ter­dag 11:00-21:00. Kon­tak ga­briels­kloof.co.za

028 284 9865 (Ni­co­le­ne)

WES-KAAP

Kloo­ven­burg-kers­mark, Rie­beek-kas­teel 13 De­sem­ber 2014

Proe die bes­te kos en wyn in die Rie­beek­val­lei en snuf­fel rond vir ga­we ge­sken­ke. Waar? Kloo­ven­burg-land­goed op die rand van die dorp. Tyd 09:30-15:00. Kon­tak kloo­ven­burg.com

022 448 1635

KZN

S­hong­we­ni-kers­mark 16 De­sem­ber 2014

Die S­hong­we­ni-boe­re-en­hand­werk­mark word el­ke Sa­ter­dag van 06:30 af ge­hou, maar op Ver­soe­nings­dag is dit tyd vir hul­le jaar­lik­se Kers­mark. Nou hoef jy nie meer kop te krap oor daar­die laas­te Ker­sko­pies nie. Waar? H.v. Al­ves­to­ne- en Kas­sier­weg. Tyd 09:00. Kon­tak shong­we­ni­mar­ket.co.za

031 777 4686

WES-KAAP

Groo­te Post-mark, Dar­ling 28 De­sem­ber 2014, 25 Ja­nu­a­rie en 22 Fe­bru­a­rie 2015

Plat­te­land­se gas­vry­heid, lek­ker kos, goeie wyn op die laas­te Son­dag van el­ke maand – wat meer wil ’n mens hê? Waar? Groo­te Post-wyn­land­goed. Kon­tak groo­t­e­post.co.za

LIM­PO­PO

Krans­kop­fees, Mo­di­mol­le (Nyl­stroom) 8-10 Ja­nu­a­rie 2015

Be­gin 2015 op ’n hoë noot by die 35ste Krans­kop­fees: Kuns­te­naars tree op en die Wor­sko­ning en Mej. Krans­kop­fees word ge­kroon – of hoe klink ’n drui­we­trap- en -spoeg-, 4x4- en boer­boel­te­lers­kom­pe­ti­sie, ’n fiets­wed­ren en 140 kos­stal­le­tjies? Waar? Fees­ter­rein. Kon­tak krans­kop­drui­we fees.co.za

WES-KAAP

Dar­ling Music Ex­pe­rien­ce 10 Ja­nu­a­rie-15 Fe­bru­a­rie 2015

Dié ge­wil­de ka­mer­mu­siek­fees spog met e­nig­iets van klein en­sem­bles en o­pe­ra tot jazz deur in­ter­na­si­o­na­le en plaas­li­ke kuns­te­naars – en moe­nie van die goeie wy­ne en kos ver­geet nie. Kon­tak 072 015 1653

dar­ling­mu­sic.org

WES-KAAP

Up the C­reek, S­wel­len­dam 29 Ja­nu­a­rie-1 Fe­bru­a­rie 2015

Een ri­vier, d­rie ver­hoë, min­stens 30 groe­pe wat mu­siek maak plus ko­me­di­an­te – en dis al­les “kool­stof-neu­traal”. Waar? ± 15 km van S­wel­len­dam. Prys R750 vir die na­week – kaart­jies te kry by nu­tic­kets.co.za Kon­tak upt­he­creek.co.za

LIM­PO­PO

Bes­sie­fees, Ma­goe­bas­kloof 14 & 15 Fe­bru­a­rie 2015

Pluk jou eie blou­bes­sies en fram­bo­se op deel­ne­men­de pla­se, doen ’n veld­wed-

Vet­plant­ver­e­ni­ging-herfs­skou

loop, proe plaas­li­ke kaas, snuf­fel by die mark­stal­le­tjies op die dorps­plein of lê weg aan bes­sie­ge­reg­te in plaas­li­ke re­stau­ran­te. Waar? In en om die dorp. Kon­tak ber­ry­fes­ti­val.co.za 082 903 7593 (S­hahr­zad) in­fo@ber­ry­fes­ti­val.co.za

VRY­STAAT

Cla­rens Craft Beer-fees 27 & 28 Fe­bru­a­rie 2015

Met min­stens 18 be­kroon­de boe­tiek­bier­brou­ers en lek­ker mu­siek op die spys­kaart durf jy nie dié jol mis­loop nie. Waar? Op die dorps­plein. Kon­tak cla­ren­scraft­beer fest.com

GAU­TENG

Vet­plant­ver­e­ni­ging-herfs­skou, Johannesburg 7 & 8 Maart 2015

Ver­won­der jou aan skaars en prys­wen­ner­plan­te van Suid-a­fri­ka en el­ders. En koop! Waar? Flo­reum­saal, Bo­ta­nie­se tuin in Em­ma­ren­tia. Tyd 09:00. Kon­tak gmail.com

Groo­te Post

Up the C­reek

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.