In­di­ge­nous plant pa­let­tes – An es­sen­ti­al gui­de to plant se­lecti­on deur Ma­rij­ke Ho­nig Tyd vir boe­ke­vat

Kos­boe­ke, tuin­boe­ke, ge­skenk­boe­ke, see­boe­ke, slang­boe­ke... her­laai dié va­kan­sie jou bat­te­rye én brein­krag met lek­ker lees­stof.

Weg! Platteland - - Dorp Toe -

Ma­rij­ke Ho­nig, ’n ge­reel­de me­de­wer­ker van Plat­te­land, wys in dié om­vat­ten­de har­de­band­na­slaan­boek hoe om die reg­te in­heem­se plant vir ’n spe­si­fie­ke plek en doel in jou tuin te kies. Sy

verskaf prak­tie­se rig­ly­ne, 25 ver­skil­len­de plant­pa­let­te en ’n gids van al die plan­te. ’n On­ont­beer­li­ke boek vir men­se wat graag in­heems plant. R495 Quivertree 021 461 6808

qui­ver­tree­pu­bli­ca­ti­ons.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.