Weg! Platteland

Kreatiewe inkleurboe­k vir grootmense

-

Net vir kinders? Watwo, inkleur word deesdae ook gebruik as ’n manier om volwassene­s van hulle sorge te laat vergeet. Dié prettige boek bestaan uit 128 bladsye vol mooi inkleurpre­nte vir grootmense wat jou gedagtes ver sal wegvoer en die

kreatiewe siel in jou na vore sal bring.

R125 Human & Rousseau 021 406 3033

nb.co.za

WEN 2: SMS Inkleur

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa