Per­fect par­ties deur Ja­net Kohler

Weg! Platteland - - Dorp Toe -

WEN 2: SMS Par­ties

Die mees­te men­se hou van ’n lek­ker par­ty­tjie, maar ont­haal kan ’n in­ti­mi­de­ren­de sto­rie wees. In dié boek deel ’n Dur­ban­se cor­don b­leu-sjef met haar eie kook­skool ’n mag­dom i­dees, re­sep­te, de­kor­plan­ne en be­plan­nings­ly­sies om van e­ni­ge vorm van vie­ring ’n spog­ge­ri­ge ok­ka­sie te maak. R325 Struik Li­fe­sty­le 021 460 5400

rand­om­struik.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.