Weg! Platteland

Slange en slangbyt in Suider-afrika deur Johan Marais

-

Somertyd is slangtyd, en met dié gids – kompleet met verspreidi­ngskaarte en volkleurfo­to’s – sal jy al die gevaarlike slange en algemene onskadelik­e slange in Suider-afrika kan uitken. Die skrywer, wat die Afrika-slangbytin­stituut bestuur, beskryf ook die simptome en behandelin­g van slangbyte. R180 Struik Nature 021 460 5400

randomstru­ik.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa