Cof­fee cul­tu­re deur Pe­ter P­ri­mich en Jen­ni­fer S­tern

Weg! Platteland - - Dorp Toe -

Die boek se sub­ti­tel – “The South A­fri­can Cof­feel­o­vers Bi­ble” – is g’n grap nie: Vind uit wat kof­fie is, waar dit van­daan kom, die bes­te ma­nie­re (en ma­sjie­ne) om dit te brou, wie die bes­te kof­fie ver­koop (daar’s re­sen­sies van meer as 100 kof­fie­win­kels) én hoe­kom kof­fie goed is vir jou. R250 Map­stu­dio 0860 10 50 50

map­stu­dio.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.