Kol­wyn­tjies met skop deur Si­mo­ne Bal­man

Weg! Platteland - - Dorp Toe -

Die voor­blad be­lo­we “50 soet ver­soe­kings met ’n be­skon­ke vonk”, en dis g’n leu­en nie: Hier­die fla­ter­vrye kol­wyn­tjies is vir groot­men­se be­doel om­dat óf die koek óf die ver­sier­sel op­ge­kik­ker word met al­ko­hol – van wyn en bier tot li­keur. Par­ty het selfs ’n lo­pe­ri­ge bin­ne­kant wat kom­pleet soos jou guns­te­ling-ske­mer­kel­kie smaak. R185 Metz Press 021 913 7557

met­z­press.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.