Weg! Platteland

Die Rain-boek oor natuurlike seepmakery

-

deurbevmis­sing

Dié omvattende praktiese seepmaakbo­ek verduideli­k die basiese seepmaakpr­oses sodat jy met die kleurrigly­ne, geurformul­es en praktiese selfdoen-inligting oor gietvorms, afwerking, verouderin­g en verpakking jou eie kreatiewe pad kan loop. Daar is volledige inligting oor die bestanddel­e, hoe hulle saamwerk (en waar om alles in die hande te kry), stap-vir-stap aanwysings en foto’s vir die roermetode (ook bekend as die kouewaterm­etode) van seepmaak en etlike spesiale seepresept­e van die skrywer. Die boek bevat ook meer as 30 projekte met spesiale tegnieke, weer eens met stap-vir-stap-aanwysings en foto’s. R220 | Metz Press 021 913 7557 metzpress.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa