Die C-lys
Komaan, wees vrygewig...
• ’n Televisie – en as jy Dstv het, deel jou boeket met gaste (jy weet tog op die gratis kanale is daar bra min). • Wifi Ál meer mense verkies ’n blyplek met gratis Wifi. Maak ook seker daar is ’n tafel met ’n kragpunt waar hulle kan werk.