Ei­er­vrug 101

Weg! Platteland - - Kook Met Tamatie En Eiervrug -

Ei­er­vrug is op sy bes­te vars uit die tuin, ter­wyl die s­kil mooi blink is en styf span soos ’n pers ju­weel. As jy hom moet bê­re, hou hom in die ys­kas.

• Roos­ter dit net so heel in ’n vuurwarm oond tot­dat die vleis bot­ter­sag is. Druk die vleis fyn en roer dan fyn­ge­maak­te knof­fel, o­lyf­o­lie en suur­le­moen­sap by – dis ’n heer­li­ke

• Jy kan dit ook ver­der geur met jo­gurt, ko­myn of vars kruie, of soos die Tur­ke maak en die ei­er­vrug­pu­ree met ’n dik wit­sous meng en dan baie ge­ras­per­de par­me­saan by­roer. Dié sit jy dan voor soos ka­pok­aar­tap­pel.

• Vir my bly die lek­ker­ste ma­nier om ei­er­vrug gaar te maak om dit in sky­we of blok­kies te braai. by­kos, óf s­meer dit op ’n sny vars brood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.