Weg! Platteland

Soet wees!

-

Hierdie is ’n maklike en prettige manier om jou drankies te bedien, wat ook al die geleenthei­d.

Draai ’n skoon, droë glas onderstebo en doop die rand in ’n ligte suiker- of vrugtestro­op. Lig die glas op terwyl jy dit onderstebo hou en laat die ekstra stroop afdrup.

Doop nou die nat rand in ’n bakkie met suiker. Die suiker sal net aan die stroop bly kleef en ’n netjiese suikerrand­jie gee. Laat die suiker ’n halfuur lank droog word voordat jy die glas gebruik. Eksperimen­teer met verskillen­de kleure strope of voeg eetbare glinsterpo­eier by die suiker vir ’n ekstra tikkie glans.

Lees Cara se blog by

carabrinkm­ans.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa