LAAT HOOR VAN JUL­LE!

Weg! Platteland - - Redakteursbrief -

Skryf vir ons en ver­tel ons van jou skuif of ver­lan­ge plat­te­land toe, die ka­rak­ters op jou dorp, die fees­te en ba­saars wat jul­le hou, die din­ge wat jou pla, jou tuin, die­re en slim plan­ne… S­tuur ’n e-pos na

ver­te­lons@ weg­plat­te­land.co.za

of skryf aan Plat­te­land, Pos­bus 740, Kaap­stad 8000. Ons gee voor­keur aan brie­we van min­der as 300 woor­de. Ont­hou om jou voor­naam en van te gee en, be­lang­rik, die dorp waar jy woon. Plat­te­land be­hou hom die reg voor om brie­we te re­di­geer en ver­kort.

Wou­ter en Ren­ske Pentz het hul­le klein­goed ge­bring om te sien waar ei­ers van­daan kom. Ek sal Mi­cha­el se ge­sig­gie toe hy die nes­boks se dek­sel op­lig, nog lank ont­hou!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.