Wen

Weg! Platteland - - Redakteursbrief -

Jayne M­cel­wee, A­let­ta van S­ta­den en Da­le­na en Harry Whi­te wen elk­een ’n R500-ge­skenk­be­wys wat hul­le in Soil se aan­lyn­win­kel kan ge­bruik. Soil-produkte word op die plaas He­le­za Moya na­by M­tun­zi­ni in K­wazu­lu-na­tal ge­maak – al die produkte is or­ga­nies ge­ser­ti­fi­seer en dus goed vir jou én die om­ge­wing. Slegs die beste plant­ma­te­ri­aal word ge­bruik en dit be­vat geen plaag­do­ders, me­ta­le, sul­fa­te, si­li­ko­ne, kleur­stow­we of kuns­ma­ti­ge geur­mid­dels nie. soil.co.za 035 340 7008

con­nect@soil.co.za

fien­lamp en kop­flits. S­mid­dae luis­ter ek draad­loos en is ver­lig dat ons ver­keer en beurt­krag ge­spaar word.

Wan­neer ons die lam­pe uit­blaas, is dit tjoep­stil – al wat jy hoor, is die jak­kal­se en pad­das in die dam. Dis ons eie stuk­kie he­mel in die Bos­veld, al is dit son­der krag. Mi­chelé van R­hee­de van Oudts­hoorn,

BOONS (NOORD­WES)

Nu­we huis in wor­ding

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.