Gaan na die hen en word wys

Weg! Platteland - - Redakteursbrief -

Ons het in De­sem­ber na ons strand­huis op Lan­ge­baan ge­trek na­dat ons seun die nes ver­laat het. Deur die week ry ons stad toe vir werk, maar na­we­ke speel ons te lek­ker in die kom­buis en tuin.

Die kaas­re­sep­te in jul­le len­te-uit­ga­we het da­de­lik ons aan­dag ge­trek, en tans is daar d­rie bro­de en jo­gurt­poe­ding in die oond, vars ri­cot­ta in die ys­kas, jo­gurt in ’n kom­bers op die ven­ster­bank en tuis­ge­maak­te varkworsies in die pan.

Ons het ook vir ons d­rie 20 we­ke oue hen­ne­tjies – die Poin­ter Sisters Bon­nie, A­ni­ta en Ruth – ge­koop én ’n lek­ker hok.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.