Jul­le laat ons droom ge­stal­te kry groen­te S­tuur aan Man­ne­tjies Roux

Kom­buis­tuinVLAGGIE

Weg! Platteland - - Briewe - Ros­lyn­ne S­try­dom, SO­MER­SET-OOS

In my hart is ek ’n Ka­roomei­sie. Ek het op ’n plaas bui­te Cra­dock groot­ge­word en na Suid-a­fri­ka te­rug­ge­keer ná 8½ jaar in Lon­den. Ek kan nie my op­ge­won­den­heid be­skryf toe ek jul­le won­der­li­ke tyd­skrif ont­dek het nie!

’n Ge­wo­ne Maan­dag in Lon­den sou só ge­lyk het: Tal­le kop­pies Nes­pres­so-kof­fie, ver­ga­de­rings on­der skerp kan­toor­lig­te en praat­jies oor die vol­gen­de len­te-so­mer­ver­sa­me­ling...

Ek het ook my man in Lon­den leer ken, en ge­luk­kig deel ons die­self­de droom: om na die na­tuur te­rug te keer, na uit­ge­strek­te ruim­tes, son­skyn en son­be­sies. In ons ge­dag­tes het dit eers on­moont­lik ge­lyk, maar ons was baie ge­luk­kig om ’n ge­leent­heid te kry om ’n e­ko­lod­ge, die Koe­does­kop- pri­va­te berg­re­ser­vaat tus­sen Jan­sen­vil­le en So­mer­set-oos, te be­stuur.

Jul­le ar­ti­kel oor groen­te­tui­ne het my aan­ge­vuur om da­de­lik aan die werk te spring, en se­dert­dien het ek al jul­le vo­ri­ge uit­ga­wes be­stel. Dan­kie vir ’n lief­li­ke tyd­skrif – dis die le­we waar­oor ons al­tyd ge­droom het wat ons nou leef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.