Dis da­rem ám­per plaas

Weg! Platteland - - Briewe -

Ek is deel van ’n groot­dorp­be­staan met die ge­raas van mo­tors en baie men­se. My beste her­in­ne­rin­ge bly steeds ons kui­ers op Je­ru­sa­lem, oom Ko­sie se plaas na­by A­ri­ams­vlei: die kool­stoof waar­op my ou­ma Ma­rie die lek­ker­ste moer­kof­fie en melk­kos ge­maak het; die bed­dens wat saans uit­ge­dra is en waar ons tot ou­nag lê en sto­ries luis­ter en ster­re kyk het; Kie­wiet en Mier­tjie, die plaas­wer­ker Jan Tie­ties se kin­ders saam met wie ons in die veld ge­speel, in die plaas­dam ge­swem en heu­ning­koe­ke uit­ge­haal het.

Maar nou hoor ek nie meer ske­mer­aand die kel­kie­wy­ne nie, ek sien nie meer die bok­ke krip toe kom nie en ek ruik nie meer die plaas­dam nie.

Dis ja­re la­ter. Oom Ko­sie sit in die ou­e­te­huis op Ka­ras­burg. Al wat ek oor het, is die prent­jies in my ge­dag­tes.

Tog be­sef ek daar is baie om voor dank­baar te wees. Ek bly op U­ping­ton. Pu­re plat­te­land. Ek kyk ver­by die ein­de-van-die-maand-dae. Hier sien jy nog ’n Klk-boer (Ka­ra­koel-en-le­wen­de­ha­we­ko­ö­pe­ra­sie) ry, sy Isuzu-bak­kie swaar ge­laai met lek, pa­le of draad.

La­ter sien jy die­self­de boer in die Ka­la­ha­ri Mall, arms ge­vou, waar hy vir sy vrou staan en wag. Hoe weet jy dis hy? Jy sien die wit rand op sy voor­kop wat wys dis waar sy wy­e­rand­hoed pas, sy Klk-vel­skoe­ne met lang­been­sok­kies, en bruin­ge­bran­de voor­arms van bak­kie ry. My dorps­be­staan is wel nie plaas nie, maar dis plat­te­land. Wat ’n voor­reg.

A­let­ta van S­ta­den,

U­PING­TON

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.