Kry kos uit die veld

Weg! Platteland - - Briewe -

Veld­kos en plant­snuf­fel – of­te­wel fora­ging – bly groot gons­woor­de in die kos­wê­reld, en is ook die te­ma van van­jaar se plantskou wat die Bo­ta­nie­se ver­e­ni­ging in Kaap­stad aan­bied.

Plant­snuf­fe­laars soos Ko­bus van der Mer­we van Oep ve Koep op Pa­ter­nos­ter, Lou­bie Rusch van Ma­king Kos en Rous­han­na Gray van Good Ho­pe Gar­dens Nur­se­ry gaan wys hoe jy in­heem­se plan­te soos boe­goe, taai­bos, su­ring, vroue­bos­sie, bees­tong, A­ma­tun­gu­lu (noem­noem), skil­pad­bes­sie en wil­de­knof­fel in die kom­buis kan ge­bruik. ’n Groot ver­skei­den­heid skaars in­heem­se plan­te sal te koop wees – plus heer­li­ke veld- en an­der kos én nu­we produkte. Wan­neer? 18 A­pril 09:00-16:00 en 19 A­pril 09:00-13:00. Waar? The S­to­ne Cot­ta­ges in Kir­sten­boschry­laan, Kaap­stad. Prys R10 p.p. (R5 vir kin­ders). Kon­tak in­fo@bot­sockir­sten­bosch.org.za

021 671 5468

as Veel­sy­dig­heid is die wag­woord

en wil jy ’n plat­te­land­se ka­fee is

op oor­leef. Ons het dié ka­fee­ven­ster Van­rhyns­dorp raak­ge­loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.