Dar­ling kan soet wees!

Weg! Platteland - - Briewe -

Wees ge­waar­sku: Daar’s g’n om­draai­kans as jy jou soet­tand eers in een van Dar­ling Sweet se hand­ge­maak­te tof­fies ge­slaan het nie. (Ons kan nie be­sluit of die sout-en-heu­ning of suur­vy – sien bl. 16 – die lek­ker­ste is nie…)

Dar­ling, wat be­kend was as ’n “bot­ter­ge­bied”, het F­rits van Ry­ne­veld en Hen­tie van der Mer­we ge­ïn­spi­reer om in Sep­tem­ber 2014 met dié werk­skep­pings- en ont­wik­ke­lings­i­ni­si­a­tief te be­gin, en nou het hul­le ook ’n win­kel-en-proe­lo­kaal langs die fa­briek.

Gaan maak ’n draai by die Man­tis Mall, een van die klein­ste malls ter wê­reld – ’n huis uit die ja­re der­tig, net om die draai van E­vi­ta se per­ron. Hier’s ook ’n ga­we boek- en kof­fie-en-de­li­win­kel. Kon­tak dar­ling­sweet.co.za

Ons was maar skrik­ke­rig om te klop by dié huis oor­kant die NG kerk­sen­trum op Wil­lis­ton.

Van links is Ta­sneem Adams, C­her­i­ne de Nic­ker, S­ha­ron Dy­an­tyi, Hen­tie van der Mer­we, Fi­o­na Col­lins en F­rits van Ry­ne­veld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.