Wol­haar­sto­ries

Weg! Platteland - - Briewe -

Die eer­ste al­pak­kas – daar­die ko­miek­li­ke lang­nek­die­ra­sies met die ge­sog­te wol – is in 2002 die eer­ste keer na Suid-a­fri­ka in­ge­voer, en van­dag is daar om­trent 5 000 van dié SuidA­me­ri­kaan­se die­re (en so­wat 50 te­lers) in die land. G’n won­der nie die plaas­li­ke Al­pak­ka­te­lers­ver­e­ni­ging, wat in 2007 ge­stig is, het die in­ter­na­si­o­na­le te­lers se voor­beeld ge­volg en Paas­son­dag tot na­si­o­na­le al­pak­ka­dag ver­klaar.

Plaas­li­ke te­lers in K­wazu­luNa­tal, Gau­teng, M­pu­ma­lan­ga en die Wes-kaap gaan op dié dag hul­le hek­ke oop­gooi om die pu­bliek oor die ge­skie­de­nis van hier­die fas­si­ne­ren­de die­re in te lig. Het jy by­voor­beeld ge­weet die al­pak­ka is die dier met die groot­ste ver­skei­den­heid natuurlike ve­sel­kleu­re ter wê­reld – ’n vol­le 22 ska­ke­rings? Op par­ty pla­se sal ook al­pak­ka­wol­pro­duk­te en ver­ver­sings te koop wees. Maak ’n draai op die ver­e­ni­ging se web­werf en klik op “Find a farm ne­ar you” om te sien wat­ter pla­se al­mal deel­neem.

4 A­pril 2015. al­pa­ca­so­cie­ty.co.za

Wan­neer? Kon­tak

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.