Din­ge vir jou dag­boek

Weg! Platteland - - Dagboek En Nuus -

WES-KAAP

Plaas­fees, Dur­ban­vil­le

14 Maart 2015 Eg­te plaas­bot­ter, roos­ter­koek, skaap­kop, af­val, s­kaap­skeer­de­mon­stra­sies... En vir die kroos ’n he­le rits doen­din­ge. Waar? Die­mers­dal, Koe­berg­weg. Tyd 09:00-17:00. Prys R40 p.p. (R10 vir leer­lin­ge). Kon­tak 021 976 4106 (A­li­da)

kom­mu­ni­ka­sie@i­sa­les.co.za

GAU­TENG

Vet­plant­ver­e­ni­ging-herfs­skou, Jo­han­nes­burg 14 & 15 Maart 2015 Ver­won­der jou aan skaars plan­te van Suid-a­fri­ka en el­ders. Jy kan ook koop. Waar? Flo­reum­saal, Bo­ta­nie­se tuin, Em­ma­ren­tia. Tyd 09:00. Prys Gra­tis. Kon­tak

KZN

Paas­fees­aand, Pie­ter­ma­ritz­burg 27 Maart 2015 Die Hay­fields- Lut­her­se kerk hou ’n vro­li­ke Paas­aand waar hul­le u­nie­ke Paas­ei­ers, lek­ker kos, Duit­se fyn­ge­bak en hand­werk gaan ver­koop. Waar? Be­ster­weg 3, Hay­fields. Tyd 17:30. Prys Gra­tis. Kon­tak 033 396 5169

OOS-KAAP

Kerk­ba­saar, Mid­del­burg 28 Maart 2015 Maak ’n draai by die NG kerk se jaar­lik­se ba­saar waar ou staat­ma­kers soos pan- nek­oek, koek­sis­ters, Ka­root­jops, so­sa­ties en wors te koop sal wees. Waar? Klaas­en­saal, reg­oor die kerk in Kerk­straat. Tyd Va­n­af 09:00. Kon­tak 049 842 2357

NOORD-KAAP

Kuns­kur­sus, B­rit­stown-dis­trik 30 Maart-3 A­pril & 4-8 Mei 2015 Die skil­der Cla­re Menck bied van 30 Maart tot 3 A­pril ’n kuns­kur­sus aan op die Ka­roo­plaas Doorn­kuil. Die land­skap­kuns­te­naar S­tri­j­dom van der Mer­we is 4-8 Mei aan die beurt. Ver­blyf en e­tes is in­ge­sluit. Waar? Na­by die N12, half­pad tus­sen Kaap­stad en Jo­han­nes­burg. Kon­tak doorn­kuil­farm.co.za

072 553 5547

WES-KAAP

Baard­skeer­ders­bos-kuns­roe­te 18 & 19 A­pril 2015 Die kuns­te­naars van dié ge­hug­gie gooi t­wee keer per jaar hul­le deu­re oop. Drink ’n glas wyn ter­wyl jy kuns kyk of koop, sit rond op ’n stoep of lê weg aan tuis­ge­maak­te kos. Waar? Hui­se en a­tel­jees op die dor­pie, 30 km suid van S­tan­ford en 20 km van Gans­baai af. Tyd 10:00-17:00. Kon­tak baard­skeer­ders­bos ar­trou­te.com 082 651 7414 (Ni­ël Jon­ker)

LIM­PO­PO

Bos­veld­fees, Be­la-be­la 25 A­pril 2015 Pap en kai­ings; koek­sis­ters; tuis­ge­maak­te gem­mer­bier; puik vleis, boe­re­wors en bil- tong; en ho­pe ver­maak wag by dié fees van die Her­vorm­de kerk. Waar? Fo­re­ver Warm­bad, Chris Ha­ni-ry­laan. Tyd 08:00 tot laat. Kon­tak 014 736 3124

nh­kerk@tel­kom­sa.net

WES-KAAP

SA Kaas­fees, S­tel­len­bosch 25-27 A­pril 2015 ’n Ou guns­te­ling... as dit oor kaas gaan, is dit hier. Waar? Die plaas San­dring­ham, af­rit 39 op die N1 tus­sen Kaap­stad en die Paarl. Tyd 10:00-18:00. Prys R130 p.p. (R100 vir pen­si­oen­trek­kers; gra­tis vir kin­ders o.13) by Com­pu­tic­ket, C­hec­kers of S­hop­ri­te. Geen kaart­jies by die hek nie. Kon­tak chee­s­e­fes­ti­val.co.za

LIM­PO­PO

Lim­po­po-wind­pomp­fees, Mook­g­op­hong 30 A­pril-2 Mei 2015 Maak jou reg vir ’n vee- en ve­te­raan­mo­tor­uit­stal­ling, plus ’n skoon­heids-, sang- en ploeg­kom­pe­ti­sie. Waar? Eup­ho­ria-gholf­land­goed. Kon­tak wind­pomp­fees.co.za

WES-KAAP

Dank­fees, Mer­we­vil­le 1-3 Mei 2015 Die NG kerk op dié Ka­roo­dor­pie hou sy jaar­lik­se Dank­fees met kos en kui­er­plan­ne te kus en keur. Ook op die spys­kaart is ’n berg­fiets­re­sies. Tyd 09:00. Kon­tak 023 501 4061

ng­kerk­mer­we­vil­le

WES-KAAP

Dorps­ba­saar, Van­rhyns­dorp

2 Mei 2015 Die NG kerk se jaar­lik­se ba­saar is dié plek om vars vleis te koop, en na­tuur­lik is al die ou ba­saar­guns­te­lin­ge daar – van die wit­o­li­fant­ta­fel tot ’n vei­ling. Waar? Kerk­saal, reg langs die kerk. Tyd 09:30. Kon­tak

VRY­STAAT

Nam­po-oes­dag, Bot­ha­vil­le 12-15 Mei 2015 Graan SA se mas­sie­we land­bou­skou met meer as 650 stal­le­tjies. Selfs die groot ka­non­ne se mond hang oop. Waar? Nam­po Park, Hoof­weg. Prys R50-R100. Kon­tak nam­po.co.za

NOORD­WES

Si­trus­fees, Ma­ga­lies­berg 29-31 Mei 2015 Sap­pi­ge si­trus, stal­le­tjies en tra­di­si­o­ne­le tref­fers soos ker­rie-af­val en kai­ings vorm die ba­sis van dié kui­er­fees. Waar? Atkv-oord Buf­fels­poort. Prys R25-R50 p.p. Kon­tak proe­die­berg.co.za

j­w­vos@mweb.co.za

Plaas­fees Kaas­fees Baard­skeer­ders­bos-kuns­roe­te Bos­veld­fees

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.