Te­ken in op en kry ’ n mooi kof­fie­ta­fel­boek pre­sent! SLEGS R170 VIR 4 UIT­GA­WES*

Weg! Platteland - - Laat ’n Mens Dink ... -

Die eer­ste 120 le­sers wat vir ’n jaar in­te­ken op Plat­te­land, kry ’n ek­sem­plaar van die om­vat­ten­de reis­gids Op pad in Suid A­fri­ka ter waar­de van R350.

Hier­die is ’n vol­le­dig her­sie­ne en by­ge­werk­te uit­ga­we wat spog met ’n vars nu­we voor­koms. Die boek is prop­vol in­lig­ting oor die k­lein ge­hug­gies, dor­pe en ste­de van Sui­derA­fri­ka en be­vat meer as 500 fo­to’s.

Vir meer in­lig­ting gaan na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.